Vlag van Suid-Korea

Vlag van Suid-Korea
Vlag van Suid-Korea
Vlag van Suid-Korea
Bynaam (ko) Taegukgi/Taegeukgi
Gebruik Nasionale vlag en vaandel Nasionale vlag en vaandel
Verhouding 2:3
Goedgekeur 27 Januarie 1883[1]
Ontwerp ’n Enkele wit baan met ’n rooi-en-blou taeguk in die middel en ’n trigram gaande na elke hoek.
Wisselvormvlag van Suid-Korea
Wisselvormvlag van Suid-Korea
Gebruik Vlootvaandel Vlootvaandel
Verhouding 2:3
Ontwerp In die skildhoek ’n wit reghoek met die taeguk waaragter twee ankers gekruis is op ’n blou vaandel.

Die nasionale vlag van Suid-Korea is op 15 Augustus 1948 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n enkele wit baan met ’n rooi-en-blou taeguk (’n simbool wat balans voorstel) in die middel en ’n trigram gaande na elke hoek van die vlag.

  1. "Suid-Korea" (in Engels). Flags of the World. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Maart 2019. Besoek op 28 Mei 2019.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search